BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//Agri Limpopo - ECPv4.9.10//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:Agri Limpopo
X-ORIGINAL-URL:https://limpopoagriculture.co.za/af
X-WR-CALDESC:Events for Agri Limpopo
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:UTC
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0000
TZOFFSETTO:+0000
TZNAME:UTC
DTSTART:20190101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=UTC:20190820T080000
DTEND;TZID=UTC:20190821T130000
DTSTAMP:20260426T185528
CREATED:20190724T173538Z
LAST-MODIFIED:20190724T183219Z
UID:7846-1566288000-1566392400@limpopoagriculture.co.za
SUMMARY:Agri Limpopo 2019 Kongres
DESCRIPTION:Vanjaar se Kongres vind plaas op die 20ste en 21ste Augustus by Weesgerus vakansie oord net buite Modimolle. \nDie oggend skop af met Sprekers wat ons nie elke dag saam op een verhoog sien nie (Brand Pretorius – voormalige Hoof van Toyota\, die waarnemende President van Limpopo Landbou\, Piet Engelbrecht\, Lindie Stroebel – PMA\, Gerhard Schutte – RPO\, Wandile Sihlobo – AGBIZ\, Prof Ferdi Meyer\, en dan die middag met Pierre Vercuiel (Vise-President – Agri SA). \nNa middagete is Agri SA se Omri van Zyl aan die woord gevolg deur Christo van der Rheede\, Kobus Visser\, Requier Wait\, Jahni du Plessis\, Annelize Crozby en Janse Rabie.  \nOns sluit die middag af met ‘n paneel bespreking. \nDie aand is ‘n gesellige braai met styl. \n‘n Besigheid Ontbyt is beplan vir die volgende oggend met Dan Kriek\, President van Agri SA\, as die hoof Spreker gevolg deur Dr Hermann Liebenberg wat met ons gaan praat oor die sielkundige impak van die veranderinge en bedreigings wat ons as Boere beleef.  \nLimpopo Landbou se geslote kongres sal daarna plaasvind. \nOns wend ‘n groot poging aan om die kongres aangenaam en leersaam vir almal te maak.  \nVir Borg en Uitstal geleenthede kontak gerus vir Naomi op 015 307 2725 \n
URL:https://limpopoagriculture.co.za/af/event/agri-limpopo-2019-congress/
LOCATION:Weesgerus Vakansie Oord\, Nelson Mandela Dr\, Modimolle\, Limpopo\, 0510\, South Africa
ORGANIZER;CN="Naomi":MAILTO:naomi@agriletaba.co.za
END:VEVENT
END:VCALENDAR