

Limpopo Landbou reik hierdie waarskuwing uit sodat alle landbouers in Suid-Afrika kennis kan neem van gebeure die afgelope weke in Limpopo. Die werkswyse is nie uniek aan Limpopo nie en berigte dat dit elders in die land ook gebeur, het Limpopo Landbou laat besluit om by wyse van hierdie mediaverklaring mede-boere in te lig en vroegtydig te waarsku om die slaggate op hierdie pad te vermy.
Politieke partye soos die ANC en EFF, by monde van mense wat daarop aanspraak maak dat hulle hierdie partye verteenwoordig, tree as volg op:
Ondervinding in Limpopo het die volgende aan die lig gebring:
Limpopo Landbou se raad aan boere, gegrond op ondervinding, is die volgende:
Landbou word in SA grootliks misbruik vir politiekery. Dit is jammer dat plaasveiligheid en arbeidsharmonie nou deur hierdie opportunistiese optrede van desperate politici in gedrang gebring word.
Limpopo Landbou doen ‘n beroep op politieke partye om hul strukture en leiers onder beheer te kry. Dit is onaanvaarbaar dat hulle die klimaat skep vir sulke vergrype en dan net onskuldig pleit en enkelinge daarvoor blameer nadat die skade reeds gedoen is! Politici behoort deel van die oplossing te wees – nie deel van die probleem nie!
Navrae:
Leon Borcherds – President Limpopo Landbou – 082 378 4621
Piet Engelbrecht – Visie President Limpopo Landbou – 082 542 8924
Koraal
Secretary:
Naomi Excell
E-Mail: admin@agrilimpopo.co.za
Tel : +27 (0) 15 307 2725
Tel : +27 (0) 15 307 3509
Weipe
Chairperson:
Pieter Esterhuyse
E-Mail: pieter@overvlakte.co.za
Cell: +27 (0) 83 653 4871
Loskop
Chairperson:
Danie van der Heever
E-Mail: danie@jfdfarms.co.za
Cell: +27 (0) 82 777 1246
Hoedspruit
Chairperson:
Flip Roodt
E-Mail: roodtpj@gmail.com
Cell : +27 (0) 82 493 4170
Bosveld
Chairperson
Cobus Coetzee
E-Mail: agribosveld@hotmail.com
Cell : +27 (0) 82 800 6287
Lephalale
Chairperson:
Douw Pelser
E-Mail: douw@trophysafaris.co.za
Cell : +27 (0) 82 302 3773
Agri Letaba DLU
Chairperson:
Pieter Vorster
E-mail: pieter@mahela.co.za
Cell : +27 (0) 83 259 5511
Nzelele
Chairperson:
Evert van Deventer
E-Mail: evert@maswiri.co.za
Cell: +27 (0) 78 638 4452
Ohrigstad
Chairperson:
Fritz Marx
E-Mail: OhrigstadBV@gmail.com
Cell: +27 (0) 82 946 2333
Springbokvlakte
Chairperson:
Andries Groothof
E-Mail: admin@adaja.co.za
Cell: +27 (0) 82 453 4366
Tuinplaas
Chairperson:
Karel Burger
E-Mail: burger.kr@gmail.com
Cell: +27 (0) 82 817 3967
Watervalsrivier
Alldays Boerevereniging
Chairperson:
HJ Smit
E-mail: hjsmitvervoer@gmail.com
Cell: +27 (0) 72 3979679
Linton
Chairperson
Schalk van der Walt
E-Mail: kongoms53@gmail.com
Cell: +27 (0) 83 367 6891