

’n Entstof wat tans in Skotland saam met AfriVet ontwikkel word, hou groot belofte in om die probleem finaal op te los. Dr. Peter Oberem, besturende direkteur van AfriVet, sê Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) het ’n prokureur aangestel wat boere help om konflik oor veeverliese op te los sonder die koste van hofsake.
AfriVet en Oberem se hooffokus ten opsigte van snotsiekte is betrokkenheid by die ontwikkeling van die entstof.
Die Moredun-navorsingsinstituut in Skotland – ’n instelling soortgelyk aan Suid-Afrika se Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) – het ’n paar jaar gelede met basiese navorsing oor snotsiekte begin. ’n Vennootskap is tussen AfriVet en die instituut aangegaan, wat ’n groot bydrae daartoe gelewer het om die ontwikkeling van die entstof te voer tot op die vlak dat proewe met 500 dosisse uitgevoer is. AfriVet het ook ’n navorser van die OBP na Skotland gestuur om die nodige serologiese tegnieke by die instituut te leer.
Aanvanklike proewe wat in Skotland met kunsmatig besmette beeste gedoen is, het bevestig dat die entstof veilig en doeltreffend is. Veilige serologiese vlakke is ook deur middel van die proewe bepaal. Proewe wat op 250 diere in natuurlike toestande uitgevoer is, het ook belowende beskermingsvlakke aangedui.
Die instituut is besig om sy produksieproses te standaardiseer sodat entstof op groot skaal vervaardig kan word. Sodra hierdie proses afgehandel is, sal 32 000 dosisse na Suid-Afrika gebring word vir plaaslike proewe by ongeveer 15 000 beeste. Elke bees ontvang twee dosisse, vier weke uitmekaar.
“Hierdie 15 000 beeste sal in die veld loop waar hulle aan die virus blootgestel is,” sê Oberem. “Ons sal die troppe monitor en die dossier saamstel wat die Departement van Landbou nodig het om die entstof te registreer.”
Hoewel die proses reeds goed op dreef is, kan dit nog etlike maande of selfs ’n jaar of twee duur voordat die entstof wettig te koop sal wees.
Bron: Netwerk24
Koraal
Secretary:
Naomi Excell
E-Mail: admin@agrilimpopo.co.za
Tel : +27 (0) 15 307 2725
Tel : +27 (0) 15 307 3509
Weipe
Chairperson:
Pieter Esterhuyse
E-Mail: pieter@overvlakte.co.za
Cell: +27 (0) 83 653 4871
Loskop
Chairperson:
Danie van der Heever
E-Mail: danie@jfdfarms.co.za
Cell: +27 (0) 82 777 1246
Hoedspruit
Chairperson:
Flip Roodt
E-Mail: roodtpj@gmail.com
Cell : +27 (0) 82 493 4170
Bosveld
Chairperson
Cobus Coetzee
E-Mail: agribosveld@hotmail.com
Cell : +27 (0) 82 800 6287
Lephalale
Chairperson:
Douw Pelser
E-Mail: douw@trophysafaris.co.za
Cell : +27 (0) 82 302 3773
Agri Letaba DLU
Chairperson:
Pieter Vorster
E-mail: pieter@mahela.co.za
Cell : +27 (0) 83 259 5511
Nzelele
Chairperson:
Evert van Deventer
E-Mail: evert@maswiri.co.za
Cell: +27 (0) 78 638 4452
Ohrigstad
Chairperson:
Fritz Marx
E-Mail: OhrigstadBV@gmail.com
Cell: +27 (0) 82 946 2333
Springbokvlakte
Chairperson:
Andries Groothof
E-Mail: admin@adaja.co.za
Cell: +27 (0) 82 453 4366
Tuinplaas
Chairperson:
Karel Burger
E-Mail: burger.kr@gmail.com
Cell: +27 (0) 82 817 3967
Watervalsrivier
Alldays Boerevereniging
Chairperson:
HJ Smit
E-mail: hjsmitvervoer@gmail.com
Cell: +27 (0) 72 3979679
Linton
Chairperson
Schalk van der Walt
E-Mail: kongoms53@gmail.com
Cell: +27 (0) 83 367 6891