LeonBorcherds – Agri Limpopo

Zimbabwe landbouleier waarsku SA boere.
“Agri Limpopo is reeds sedert 2013 intens gemoeid met die implementering en verfyning van die grondhervormingsmodel van die Nasionale Ontwikkelingsplan, juis omdat Limpopo se kommersiële boere besef dat n Zimbabwe-situasie in Suid-Afrika nie onmoontlik is nie”, het Leon Borcherds, president van Agri Limpopo, in reaksie op Pete Steyl, president van die Commercial Farmers Union of Zimbabwe, se waarskuwings aan Suid-Afrikaanse boere gesê.

Volgens Steyl, wat in Augustus as gasspreker by Agri Limpopo se jaarlikse kongres optree, het Zimbabweboere geglo dat hul grondwet hul teen onteïening sonder vergoeding sou beskerm, dat die internasionale gemeenskap ‘n ekonomiese ramp sou afweer, en arrogant verkondig dat die vryemark grondhervorming moes dikteer. Hy hoor dieselfde argumente onder landbou-leiers in Suid-Afrika.

Dr Theo de Jager, voorsitter van Agri Limpopo se beleidskomitee vir Landbou-ontwikkeling en ook lid van die Afrika-Unie se Land Policy Initiative, sê dis presies dieselfde argumente wat tot dusver teen die grondhervormingsmodel in Hoofstuk 6 van die NOP geopper was. Dit het daartoe gelei dat Agri Limpopo  met die Nasionale Beplanningskommissie, AFASA en die mega-boeregroep, Pro-agri, kragte saamgesnoer het om hierdie model te verfyn vir implementering.

Klik hier vir die volledige mediaverklaring deur Leon Borcherds.

“Limpopo se boere het ‘n unieke verhouding met ons noordelike buurman, en voel ‘n lotsgebondenheid met Zimbabwe boere” sê Willem van Jaarsveld, Hoof Uitvoerende Beampte van Agri Limpopo. “Talle Zimbabwiërs woon en werk in ons provinsie, en soos Zimbabwe het Limpopo ‘n landbougedrewe ekonomie. Ons het al behoorlik onder grondeise deurgeloop, en met vier van die nege voormalige tuislande tussen ons plase is Limpopo se boere veel meer blootgestel aan landelike armoede en die uitdagings van kleinskaalboerdery en kommunale landbou. Daarom is ons ernstig oor grondhervorming en veral dat dit moet slaag”.

The post Zimbabwe landbouleier waarsku SA boere. appeared first on Agri Limpopo.

Hoofstuk 6 van die NOP se plan vir grondhervorming.
Agri Limpopo neem met dankbaarheid kennis van die artikel in Landbouweekblad van 28 Julie 2017 met die titel “Landbou móét Nasionale Ontwikkelingsplan toepas”.  Albei die medeskrywers van die artikel is ten nouste in voeling met grondvlak grondsake. Juis daarom is hul insigte en opinies van soveel belang.

Op 26 Julie 2017 het Agri Limpopo die waarskuwings deur Pete Steyl, president van Zimbabwe se CFU, aan SA boere i.t.v. grondhervormingskeuses, in ‘n mediaverklaring gekoppel aan Agri Limpopo se betrokkenheid by die ontwikkeling van die grondplan in Hoofstuk 6 van die NOP. Genoemde artikel in Landbouweekblad dui aan dat die skrywers tot dieselfde gevolgtrekking kom as die van Agri Limpopo: die voorgestelde plan in hoofstuk 6 van die NOP kan landbou help om doelwitte van die NOP te help verwesentlik, landbou bevorder en produsente ekonomies bevooordeel. Doelwitte soos inklusiewe ekonomiese- groei, voedselsekerheid en werkskepping behoort sin te maak vir elke landbouer,  besigheidslui en landsburgers in die algemeen.

Klik hier om die volledige mediavrystelling te lees.

The post Hoofstuk 6 van die NOP se plan vir grondhervorming. appeared first on Agri Limpopo.

Spesiale ondersoek na Departement Grondsake ingestel.
“Die nuus dat ’n spesiale eenheid deur die staatspresident, meneer Jacob Zuma, ingestel is om die sake van die Departement van Landelike ontwikkeling en Grondsake te ondersoek, is verrassend maar ook lank verwag.”

So sê Dr Theo de Jager, voorsitter van Agri Limpopo se Landbou-ontwikkelingskomitee in reaksie op die bekendmaking dat die sake van hierdie departement vanaf 2008 tot op hede ondersoek gaan word. “Die manier hoe ondersoeke na grondeisers se bewerings gedoen is, met waardasies omgegaan is en aanbiedinge en uitbetalings aan grondeienaars hanteer is, regverdig so ’n ondersoek. Die werkswyses van hierdie departement maak dit kwesbaar vir bedrog en korrupsie”.

Klik hier vir die volledige mediaverklaring.

Agri Limpopo sien met afwagting uit na die bevindinge van hierdie spesiale ondersoek eenheid. “Ons gaan egter nie dat hierdie gebeure ons ontspoor in ons soeke na ekonomies haalbare oplossings vir die grondhervormiongsvraagstukke van SA nie” sê Theo de Jager. “Dit is die afgelope maande reeds duidelik dat hierdie departement alles moontlik doen om nie die prosesse wat oplossings soek, te vinnig te laat ontwikkel nie. Verskeie partye rondom die onderhandelingstafel het reeds hul kommer hieroor uitgespreek.

The post Spesiale ondersoek na Departement Grondsake ingestel. appeared first on Agri Limpopo.