

Die Asiatiese bloubosluis, wat Asiatiese rooiwater oordra, is besig om dele van Suid-Afrika in te neem wat voorheen vry was van die siekte. Dit is volgens die maandelikse verslag oor dieresiekteneigings soos informeel gerapporteer deur die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa).
Asiatiese rooiwater kan dus skielike vrektes veroorsaak in dele van die land waar dit nog nooit voorgekom het nie. Die siekte kan ook versprei ná die verkoop en vervoer van diere van gebiede waar Asiatiese rooiwater voorkom na voormalige rooiwatervrye gebiede.
Die volgende strategie word aanbeveel:
Stop enige verdere vrektes deur alle diere in die groep te behandel met 1ml per 100kg liggaamsgewig van imidocarb-dipropionaat (Forray 65 of Imizol). Diminaseen 3,5mg/kg (Berenil, Dizene en Veriben) kan ook gebruik word. Dit is belangrik om die volle dosis van die middels te gebruik en nie verminderde dosisse nie.
Verminder die blootstelling aan larfstadiums van die Asiatiese bloubosluis deur beeste met amitrassproei-dip te dip. Bosluise val vinnig af, mits daar nie bosluisweerstand is nie.
Dié behandeling behoort enige verdere vrektes te stop.
Wanneer ’n mens in die rooiwaterseisoen volwasse diere wil inent, moet jy sorg dat die diere bosluisvry gehou word vir ’n tydperk van ses weke ná inenting. Indien die entstof gebruik word om immuniteit in ’n kudde te vestig, kan bosluisgetalle doeltreffend verminder word om produksie te verbeter deur beeste te dip, langwerkende makrosikliese laktone en ’n akarasied groei-inhibeerder toe te dien. Moet glad nie op bosluise vertrou om immuniteit te vestig nie – ent alle diere.
Klik hier om meer te lees.
Koraal
Weipe
Voorsitter:
Pieter Esterhuyse
E-Pos: pieter@overvlakte.co.za
Sel: +27 (0) 83 653 4871
Loskop
Voorsitter:
Danie van der Heever
E-Pos: danie@jfdfarms.co.za
Sel: +27 (0) 82 777 1246
Hoedspruit
Voorsitter:
Flip Roodt
E-Pos: roodtpj@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 493 4170
Bosveld
Voorsitter:
Cobus Coetzee
E-Pos: agribosveld@hotmail.com
Sel : +27 (0) 82 800 6287
Lephalale
Voorsitter:
Douw Pelser
E-Pos: douw@trophysafaris.co.za
Sel: +27 (0) 82 302 3773
Agri Letaba DLU
Voorsitter:
Pieter Vorster
E-pos: pieter@mahela.co.za
Sel : +27 (0) 83 2595511
Nzelele
Voorsitter:
Evert van Deventer
E-Pos: evert@maswiri.co.za
Sel: +27 (0) 78 638 4452
Ohrigstad
Voorsitter:
Fritz Marx
E-Pos: OhrigstadBV@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 946 2333
Springbokvlakte
Voorsitter:
Andries Groothof
E-pos: admin@adaja.co.za
Sel: +27 (0) 82 453 4366
Tuinplaas
Voorsitter:
Karel Burger
E-Pos: burger.kr@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 817 3967
Watervalsrivier
Alldays Boerevereniging
Voorsitter:
HJ Smit
E-pos: hjsmitvervoer@gmail.com
Sel: +27 (0) 72 3979679
Linton
Voorsitter:
Schalk van der Walt
E-pos: kongoms53@gmail.com
Sel: +27 (0) 83 367 6891