

Ter ondersteuning van die staat se pogings om die verloop en gevolge van die voorkoms van bek-en-klouseer (BKS) buite die beheerde gebied van BKS effektief te bestuur en onder beheer te hou, bied die Limpopo Dieregesondheidsforum (LDGF) en die nasionale bedryfsorganisasie vir rooivleisprodusente (RPO en RPO Limpopo), ‘n gesamentlike inligtingsdag aan oor BKS op Woensdag 23 Januarie 2019 om 08:00 (program hierby ingesluit).
Die inligtingsdag het ten doel om belanghebbendes volledig in te lig oor die huidige situasie, beplande hanteringsmeganismes en die verantwoordelikhede van rolspelers op die pad na die herstel van Suid-Afrika se uitvoerstatus.
Partye, maar veral boere wat op een of ander wyse geraak word deur die maatreëls wat afgekondig is om die BKS-situasie buite die beheerde gebied te bestuur, word genooi om die dag by te woon. ‘n Paneel kundiges sal ook vrae uit die gehoor beantwoord.
Ons boodskap aan die verbruiker is eenvoudig: “Vleis op die winkelrakke is so veilig soos voorheen. Daar is geen rede tot kommer nie. Geniet jou rooivleis elke dag!”
Datum: 18 Januarie 2019
Navrae:
Mnr Gerhard Schutte
HUB RPO
Selnr : 082 556 7296
Mnr Willem van Jaarsveld
Voorsitter: LDGF
Selnr : 082 451 7913
Koraal
Weipe
Voorsitter:
Pieter Esterhuyse
E-Pos: pieter@overvlakte.co.za
Sel: +27 (0) 83 653 4871
Loskop
Voorsitter:
Danie van der Heever
E-Pos: danie@jfdfarms.co.za
Sel: +27 (0) 82 777 1246
Hoedspruit
Voorsitter:
Flip Roodt
E-Pos: roodtpj@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 493 4170
Bosveld
Voorsitter:
Cobus Coetzee
E-Pos: agribosveld@hotmail.com
Sel : +27 (0) 82 800 6287
Lephalale
Voorsitter:
Douw Pelser
E-Pos: douw@trophysafaris.co.za
Sel: +27 (0) 82 302 3773
Agri Letaba DLU
Voorsitter:
Pieter Vorster
E-pos: pieter@mahela.co.za
Sel : +27 (0) 83 2595511
Nzelele
Voorsitter:
Evert van Deventer
E-Pos: evert@maswiri.co.za
Sel: +27 (0) 78 638 4452
Ohrigstad
Voorsitter:
Fritz Marx
E-Pos: OhrigstadBV@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 946 2333
Springbokvlakte
Voorsitter:
Andries Groothof
E-pos: admin@adaja.co.za
Sel: +27 (0) 82 453 4366
Tuinplaas
Voorsitter:
Karel Burger
E-Pos: burger.kr@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 817 3967
Watervalsrivier
Alldays Boerevereniging
Voorsitter:
HJ Smit
E-pos: hjsmitvervoer@gmail.com
Sel: +27 (0) 72 3979679
Linton
Voorsitter:
Schalk van der Walt
E-pos: kongoms53@gmail.com
Sel: +27 (0) 83 367 6891