

Agri Limpopo neem met dankbaarheid kennis van die artikel in Landbouweekblad van 28 Julie 2017 met die titel “Landbou móét Nasionale Ontwikkelingsplan toepas”. Albei die medeskrywers van die artikel is ten nouste in voeling met grondvlak grondsake. Juis daarom is hul insigte en opinies van soveel belang.
Op 26 Julie 2017 het Agri Limpopo die waarskuwings deur Pete Steyl, president van Zimbabwe se CFU, aan SA boere i.t.v. grondhervormingskeuses, in ‘n mediaverklaring gekoppel aan Agri Limpopo se betrokkenheid by die ontwikkeling van die grondplan in Hoofstuk 6 van die NOP. Genoemde artikel in Landbouweekblad dui aan dat die skrywers tot dieselfde gevolgtrekking kom as die van Agri Limpopo: die voorgestelde plan in hoofstuk 6 van die NOP kan landbou help om doelwitte van die NOP te help verwesentlik, landbou bevorder en produsente ekonomies bevooordeel. Doelwitte soos inklusiewe ekonomiese- groei, voedselsekerheid en werkskepping behoort sin te maak vir elke landbouer, besigheidslui en landsburgers in die algemeen.
Klik hier om die volledige mediavrystelling te lees.
Koraal
Weipe
Voorsitter:
Pieter Esterhuyse
E-Pos: pieter@overvlakte.co.za
Sel: +27 (0) 83 653 4871
Loskop
Voorsitter:
Danie van der Heever
E-Pos: danie@jfdfarms.co.za
Sel: +27 (0) 82 777 1246
Hoedspruit
Voorsitter:
Flip Roodt
E-Pos: roodtpj@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 493 4170
Bosveld
Voorsitter:
Cobus Coetzee
E-Pos: agribosveld@hotmail.com
Sel : +27 (0) 82 800 6287
Lephalale
Voorsitter:
Douw Pelser
E-Pos: douw@trophysafaris.co.za
Sel: +27 (0) 82 302 3773
Agri Letaba DLU
Voorsitter:
Pieter Vorster
E-pos: pieter@mahela.co.za
Sel : +27 (0) 83 2595511
Nzelele
Voorsitter:
Evert van Deventer
E-Pos: evert@maswiri.co.za
Sel: +27 (0) 78 638 4452
Ohrigstad
Voorsitter:
Fritz Marx
E-Pos: OhrigstadBV@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 946 2333
Springbokvlakte
Voorsitter:
Andries Groothof
E-pos: admin@adaja.co.za
Sel: +27 (0) 82 453 4366
Tuinplaas
Voorsitter:
Karel Burger
E-Pos: burger.kr@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 817 3967
Watervalsrivier
Alldays Boerevereniging
Voorsitter:
HJ Smit
E-pos: hjsmitvervoer@gmail.com
Sel: +27 (0) 72 3979679
Linton
Voorsitter:
Schalk van der Walt
E-pos: kongoms53@gmail.com
Sel: +27 (0) 83 367 6891