#westerncape – Agri Limpopo

Droogte is die Wes-, Oos- en Noord-Kaap word verklaar as ‘n nasionale ramp
Droogte is die Wes-, Oos- en Noord-Kaap word verklaar as ‘n nasionale ramp

Die Nasionale Rampbestuursentrum het op 13 Februarie 2018 die voortslepende droogte in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap as ‘n nasionale ramp verklaar. Dit beteken dat ingevolge die Nasionale Wet op Rampbestuur van 2002, die uitvoerende gesag (d.w.s. die Kabinet) met ‘die nasionale ramp moet handel ingevolge bestaande wetgewing en gebeurlikheidsreëlings.

Die verklaring van ‘n nasionale ramp behels dat die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, mnr Des van Rooyen, in beraadslaging met ander kabinetministers, regulasies mag uitvaardig en instruksies mag uitreik in verband met, onder andere, die volgende:

Die beskikbaarstelling van enige hulpbronne van die nasionale regering;

Stappe om die gevolge van die ramp te versag, beperk en te minimaliseer;

Stappe wat nodig mag wees om te verhoed dat die ramp verder eskaleer; en

Fasilitering van reaksie asook post-ramp herstel and rehabilitasie.

Die Nasionale Landboubemarkingsraad wat die Ministerie van Landbou, Bosbou en Visserye adviseer, het onderneem om ‘n groep belanghebbendes, insluitend Agri SA, byeen te bring om te handel met die vernietigende impak wat die droogte op die landbousektor gehad het en om vorendag te kom met ‘n “slim” droogterampbestuursplan. Agri SA, wat reeds sedert 2016 vir ‘n nasionale rampverklaring pleit, het sy Smart Disaster Aid Plan aan sy nasionale kongres in Oktober 2017 voorgelê. Daar word gehoop dat die Nasionale Rampbestuursentrum hom sal beroep op die aanbevelings daarin asook op die geweldige ervaring binne die organisasie om die huidige droogte aan te spreek.

Agri SA president Dan Kriek het die organisasie se volle ondersteuning aan die nasionale regering gebied, met spesifieke verwysing na die aangewese toekomstige President van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa, gedurende die droogte en veral te midde van die onstuimige politieke klimaat wat tans heers.

Uitgereik deur Agri SA, Direktoraat: Korporatiewe Skakeling

Navrae

Mnr Janse Rabie, Hoof van Natuurlike Hulpbronne, Agri SA, 076 451 9601

Dr Requier Wait, Hoof van Ekonomiese Sake en Handel, Agri SA, 073 304 0932

The post Droogte is die Wes-, Oos- en Noord-Kaap word verklaar as ‘n nasionale ramp appeared first on Agri Limpopo.