

Droogte is die Wes-, Oos- en Noord-Kaap word verklaar as ‘n nasionale ramp
Die Nasionale Rampbestuursentrum het op 13 Februarie 2018 die voortslepende droogte in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap as ‘n nasionale ramp verklaar. Dit beteken dat ingevolge die Nasionale Wet op Rampbestuur van 2002, die uitvoerende gesag (d.w.s. die Kabinet) met ‘die nasionale ramp moet handel ingevolge bestaande wetgewing en gebeurlikheidsreëlings.
Die verklaring van ‘n nasionale ramp behels dat die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, mnr Des van Rooyen, in beraadslaging met ander kabinetministers, regulasies mag uitvaardig en instruksies mag uitreik in verband met, onder andere, die volgende:
Die Nasionale Landboubemarkingsraad wat die Ministerie van Landbou, Bosbou en Visserye adviseer, het onderneem om ‘n groep belanghebbendes, insluitend Agri SA, byeen te bring om te handel met die vernietigende impak wat die droogte op die landbousektor gehad het en om vorendag te kom met ‘n “slim” droogterampbestuursplan. Agri SA, wat reeds sedert 2016 vir ‘n nasionale rampverklaring pleit, het sy Smart Disaster Aid Plan aan sy nasionale kongres in Oktober 2017 voorgelê. Daar word gehoop dat die Nasionale Rampbestuursentrum hom sal beroep op die aanbevelings daarin asook op die geweldige ervaring binne die organisasie om die huidige droogte aan te spreek.
Agri SA president Dan Kriek het die organisasie se volle ondersteuning aan die nasionale regering gebied, met spesifieke verwysing na die aangewese toekomstige President van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa, gedurende die droogte en veral te midde van die onstuimige politieke klimaat wat tans heers.
Uitgereik deur Agri SA, Direktoraat: Korporatiewe Skakeling
Navrae
Mnr Janse Rabie, Hoof van Natuurlike Hulpbronne, Agri SA, 076 451 9601
Dr Requier Wait, Hoof van Ekonomiese Sake en Handel, Agri SA, 073 304 0932
Koraal
Weipe
Voorsitter:
Pieter Esterhuyse
E-Pos: pieter@overvlakte.co.za
Sel: +27 (0) 83 653 4871
Loskop
Voorsitter:
Danie van der Heever
E-Pos: danie@jfdfarms.co.za
Sel: +27 (0) 82 777 1246
Hoedspruit
Voorsitter:
Flip Roodt
E-Pos: roodtpj@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 493 4170
Bosveld
Voorsitter:
Cobus Coetzee
E-Pos: agribosveld@hotmail.com
Sel : +27 (0) 82 800 6287
Lephalale
Voorsitter:
Douw Pelser
E-Pos: douw@trophysafaris.co.za
Sel: +27 (0) 82 302 3773
Agri Letaba DLU
Voorsitter:
Pieter Vorster
E-pos: pieter@mahela.co.za
Sel : +27 (0) 83 2595511
Nzelele
Voorsitter:
Evert van Deventer
E-Pos: evert@maswiri.co.za
Sel: +27 (0) 78 638 4452
Ohrigstad
Voorsitter:
Fritz Marx
E-Pos: OhrigstadBV@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 946 2333
Springbokvlakte
Voorsitter:
Andries Groothof
E-pos: admin@adaja.co.za
Sel: +27 (0) 82 453 4366
Tuinplaas
Voorsitter:
Karel Burger
E-Pos: burger.kr@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 817 3967
Watervalsrivier
Alldays Boerevereniging
Voorsitter:
HJ Smit
E-pos: hjsmitvervoer@gmail.com
Sel: +27 (0) 72 3979679
Linton
Voorsitter:
Schalk van der Walt
E-pos: kongoms53@gmail.com
Sel: +27 (0) 83 367 6891