

Agri SA is ontevrede met President Cyril Ramaphosa se stelling dat daar “geen moord op boere” in Suid Afrika plaasvind nie. Hy het dit tydens ‘n onderhoud by die Verenigde Nasies in New York gesê in reaksie op die Amerikaanse President, Donald Trump se omstrede twiet in Augustus.
“Plaasaanvalle en -moorde op alle boere, plaaswerkers en hul gesinne is ‘n reuse probleem wat erken moet word,” sê Dan Kriek, Agri SA President.
Die Minister van Polisie, Bheki Cele het vroeër vandeesmaand die jongste syfers oor dié aanvalle vrygestel. Die polisie se misdaadstatistiek toon dat 62 plaasmoorde gedurende 2017/2018 plaasgevind het. Agri SA doen ‘n beroep op President Ramaphosa as President van Suid Afrika om die nodige nuanse en feite weer te gee.
“Die mate wat voedselprodusente en hul werkers aan brutale aanvalle uitgelewer is kan nie weggepraat word nie. Volgens die jongste verslag van Agri SA het boere ongeveer R7.7 miljard in 2017 weens misdaad op plase verloor,” sê Kriek.
Agri SA is betrokke by verskeie gesprekke met onder andere President Ramaphosa, Minister Cele, Minister van Landbou, Senzeni Zokwana en internasionale rolspelers. Agri SA sal die uiterste dringendheid van plaasveiligheid in al die moontlike forums, nasionaal en internasionaal benadruk.
Klik HIER om Agri SA se jongste misdaadverslag te lees:
Navrae:
Dan Kriek
Agri SA President
S: 082 944 0566
Omri van Zyl
Agri SA: Uitvoerende direkteur
S: 082 417 5724
Kobus Visser
Agri SA Direkteur: Landelike Veiligheid en Provinsiale Sake
S: 082 388 0010
Koraal
Weipe
Voorsitter:
Pieter Esterhuyse
E-Pos: pieter@overvlakte.co.za
Sel: +27 (0) 83 653 4871
Loskop
Voorsitter:
Danie van der Heever
E-Pos: danie@jfdfarms.co.za
Sel: +27 (0) 82 777 1246
Hoedspruit
Voorsitter:
Flip Roodt
E-Pos: roodtpj@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 493 4170
Bosveld
Voorsitter:
Cobus Coetzee
E-Pos: agribosveld@hotmail.com
Sel : +27 (0) 82 800 6287
Lephalale
Voorsitter:
Douw Pelser
E-Pos: douw@trophysafaris.co.za
Sel: +27 (0) 82 302 3773
Agri Letaba DLU
Voorsitter:
Pieter Vorster
E-pos: pieter@mahela.co.za
Sel : +27 (0) 83 2595511
Nzelele
Voorsitter:
Evert van Deventer
E-Pos: evert@maswiri.co.za
Sel: +27 (0) 78 638 4452
Ohrigstad
Voorsitter:
Fritz Marx
E-Pos: OhrigstadBV@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 946 2333
Springbokvlakte
Voorsitter:
Andries Groothof
E-pos: admin@adaja.co.za
Sel: +27 (0) 82 453 4366
Tuinplaas
Voorsitter:
Karel Burger
E-Pos: burger.kr@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 817 3967
Watervalsrivier
Alldays Boerevereniging
Voorsitter:
HJ Smit
E-pos: hjsmitvervoer@gmail.com
Sel: +27 (0) 72 3979679
Linton
Voorsitter:
Schalk van der Walt
E-pos: kongoms53@gmail.com
Sel: +27 (0) 83 367 6891