

Die Appèlhof in Bloemfontein het vandag ‘n baie belangrike uitspraak gelewer, wat duidelikheid gee oor die kwessie rondom die aanhou van beeste deur plaasbewoners. Hans-Jurie Moolman van Moolman & Pienaar verduidelik dat Adendorff Boerdery van Charlestown naby Volksrust daarin geslaag het om met sukses verskeie belangrike aspekte bevestig te kry deur die hof. “Voortaan behoort dié aspekte regoor Suid-Afrika te geld.”
Die Bloemfonteinse Appèlhof het die Grondeisehof, voor wie die saak die eerste keer gedien het, gekritiseer omdat die regter in die saak bevele toegestaan het tot nadeel van die grondeienaar en die Departement van Landelike Ontwikkeling. “Dit was bevele waarvoor geen van die partye voor die hof gevra het nie. Die Appèlhof het uitdruklik bepaal dat ‘n hof met die geskille voor die hof moet handel en nie bevele buite die geskille kan toestaan nie.”
Bron: Agriorbit
Lees die volledige hofuitspraak hier.
Koraal
Weipe
Voorsitter:
Pieter Esterhuyse
E-Pos: pieter@overvlakte.co.za
Sel: +27 (0) 83 653 4871
Loskop
Voorsitter:
Danie van der Heever
E-Pos: danie@jfdfarms.co.za
Sel: +27 (0) 82 777 1246
Hoedspruit
Voorsitter:
Flip Roodt
E-Pos: roodtpj@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 493 4170
Bosveld
Voorsitter:
Cobus Coetzee
E-Pos: agribosveld@hotmail.com
Sel : +27 (0) 82 800 6287
Lephalale
Voorsitter:
Douw Pelser
E-Pos: douw@trophysafaris.co.za
Sel: +27 (0) 82 302 3773
Agri Letaba DLU
Voorsitter:
Pieter Vorster
E-pos: pieter@mahela.co.za
Sel : +27 (0) 83 2595511
Nzelele
Voorsitter:
Evert van Deventer
E-Pos: evert@maswiri.co.za
Sel: +27 (0) 78 638 4452
Ohrigstad
Voorsitter:
Fritz Marx
E-Pos: OhrigstadBV@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 946 2333
Springbokvlakte
Voorsitter:
Andries Groothof
E-pos: admin@adaja.co.za
Sel: +27 (0) 82 453 4366
Tuinplaas
Voorsitter:
Karel Burger
E-Pos: burger.kr@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 817 3967
Watervalsrivier
Alldays Boerevereniging
Voorsitter:
HJ Smit
E-pos: hjsmitvervoer@gmail.com
Sel: +27 (0) 72 3979679
Linton
Voorsitter:
Schalk van der Walt
E-pos: kongoms53@gmail.com
Sel: +27 (0) 83 367 6891