

Sonkrag was die logiese manier om krag te voorsien aan die besproeiingspompe vir ’n nuwe makadamia-plaas naby Hazyview. Landbougrond is egter skaars en ‘n vindingryke oplossing is bedink om die verskeidenheid voordele van sonkrag te benut, sonder om waardevolle landbougrond af te staan. Die sowat 315 sonpanele is op spesiaal behandelde houtpale wat in ’n dam ingeplant is aan aluminium (roesvrye raamwerke net bokant die watervlak vasgeheg, wat dit uiters moeilik maak om kabels of panele te steel. Verder werk die stelsel ook beter op die koeler oppervlakte en help dit ook om verdamping van die water te voorkom.
Die panele is vir 25 jaar gewaarborg en word ook nie maklik deur hael beskadig nie.
Hy voeg by dat sedert 2016 ’n belastingvoordeel toegestaan is om die gebruik van sonkrag aan te moedig. Volgens die toegewing kan 100% van die koste van die stelsel in die eerste jaar afgeskryf word, wat sowat 28% van die koopprys verteenwoordig. Dit verbeter die rendement op die belegging in ’n sonkragstelsel met tot 38%.
Klik hier om meer te lees.
Koraal
Weipe
Voorsitter:
Pieter Esterhuyse
E-Pos: pieter@overvlakte.co.za
Sel: +27 (0) 83 653 4871
Loskop
Voorsitter:
Danie van der Heever
E-Pos: danie@jfdfarms.co.za
Sel: +27 (0) 82 777 1246
Hoedspruit
Voorsitter:
Flip Roodt
E-Pos: roodtpj@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 493 4170
Bosveld
Voorsitter:
Cobus Coetzee
E-Pos: agribosveld@hotmail.com
Sel : +27 (0) 82 800 6287
Lephalale
Voorsitter:
Douw Pelser
E-Pos: douw@trophysafaris.co.za
Sel: +27 (0) 82 302 3773
Agri Letaba DLU
Voorsitter:
Pieter Vorster
E-pos: pieter@mahela.co.za
Sel : +27 (0) 83 2595511
Nzelele
Voorsitter:
Evert van Deventer
E-Pos: evert@maswiri.co.za
Sel: +27 (0) 78 638 4452
Ohrigstad
Voorsitter:
Fritz Marx
E-Pos: OhrigstadBV@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 946 2333
Springbokvlakte
Voorsitter:
Andries Groothof
E-pos: admin@adaja.co.za
Sel: +27 (0) 82 453 4366
Tuinplaas
Voorsitter:
Karel Burger
E-Pos: burger.kr@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 817 3967
Watervalsrivier
Alldays Boerevereniging
Voorsitter:
HJ Smit
E-pos: hjsmitvervoer@gmail.com
Sel: +27 (0) 72 3979679
Linton
Voorsitter:
Schalk van der Walt
E-pos: kongoms53@gmail.com
Sel: +27 (0) 83 367 6891