press release

Feb 19, 2018

Agri Limpopo Mediaverklaring – SONA 2018

Mediaverklaring SONA 2018 Agri Limpopo is opgewonde oor die nuwe aanslag wat President Cyril Ramaphosa op die strukturele ekonomiese probleme […]
Feb 19, 2018

Agri SA se verwagtinge van die 2018-begrotingsrede

Agri SA se verwagtinge van die 2018-begrotingsrede Dit is só dat die jaarlikse nasionale begrotingsrede ‘n geleentheid in Suid-Afrika is […]
Mar 12, 2018

Agri SA Mediaverklaring: Die gronddebat by Graan SA duur voort op ’n positiewe noot

9 Maart 2018   Hierdie week was die gronddebat wat verband hou met onteiening sonder vergoeding die fokuspunt van die […]
Apr 20, 2018
Agri SA

Persverklaring: Dringende Aksie Nodig Teen Toenemende Plaasaanvalle

Agri SA spreek sy kommer uit oor die skokkende toename in plaasaanvalle en versoek ‘n dringende vergadering met die nuut […]
May 8, 2018

Agri SA Persverklaring: Agri SA Loods Water Sentrum

Agri SA het sy toegewyde Water Sentrum vandag geloods wat gaan fokus op die prioriteit om regverdige toegang tot water vir Suid Afrikaans boere te verseker. Hierdie inisiatief is in reaksie op die verskeidenheid uitdagings wat landbou-watergebruikers in die gesig staar, wat uiterste droogte, klimaatsverandering en water-infrastruktuur wat nie behoorlik in stand gehou is nie, insluit. Die situasie is soveel meer dringend gegewe verskeie beleidsvoorstelle wat gelyktydig die koste van water kan verhoog terwyl die beskikbaarheid verlaag word.
May 8, 2018

Ter Nagedagtenis: Schalk Pienaar

Dit is met groot hartseer dat Agri SA van Schalk Pienaar se afsterwe verneem. Schalk was ‘n leidende figuur binne landbou en het ‘n groot rol gespeel om georganiseerde landbou verder uit te brei en te verstewig. Schalk het in verskeie leierskaprolle gedien binne die landbou-waardeketting, insluitend Suidwes Beleggings, Premier Foods en die Graantrust. Schalk het teen tyde van sy afsterwe as Voorsitter van Agbiz gedien.
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!