#mediaverklaring

Oct 27, 2017

(English) Agri SA Media Release: Violence against farm communities must stop

Sorry, this entry is not available in Afrikaans
Mar 7, 2018

Agri SA Mediaverklaring: Dag Zero mag afgeweer word in Kaapstad

DA leier, Mmusi Maimane, het vroeër vandag tydens ‘n personderhoud aangekondig dat die verwagte Dag Zero-scenario vir Kaapstad moontlik heeltemal […]
Mar 12, 2018

Agri SA Mediaverklaring: Die gronddebat by Graan SA duur voort op ’n positiewe noot

9 Maart 2018   Hierdie week was die gronddebat wat verband hou met onteiening sonder vergoeding die fokuspunt van die […]
May 8, 2018

Agri SA Persverklaring: Agri SA Loods Water Sentrum

Agri SA het sy toegewyde Water Sentrum vandag geloods wat gaan fokus op die prioriteit om regverdige toegang tot water vir Suid Afrikaans boere te verseker. Hierdie inisiatief is in reaksie op die verskeidenheid uitdagings wat landbou-watergebruikers in die gesig staar, wat uiterste droogte, klimaatsverandering en water-infrastruktuur wat nie behoorlik in stand gehou is nie, insluit. Die situasie is soveel meer dringend gegewe verskeie beleidsvoorstelle wat gelyktydig die koste van water kan verhoog terwyl die beskikbaarheid verlaag word.
Sep 28, 2018
Agri SA

Agri SA Mediaverklaring: Ekurhuleni Burgermeester kan nie onteien sonder vergoeding (OSV) buite regsproses

Ekhuruleni Burgermeester kan nie onteien sonder vergoeding (OSV) buite regsproses
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!