Agri Limpopo nooi u hartlik uit na die Jaarlikse Kongres vir 2018

South African tractor sales grew by 5% y/y in July 2018
August 7, 2018
Africa accounts for only 4% of global wheat production
August 8, 2018

Agri Limpopo nooi u hartlik uit na die Jaarlikse Kongres vir 2018

Agri-Limpopo

KLIMAATSVERANDERING: POLITIES, EKONOMIES, LANDBOU PRAKTYK en VEILIGHEID

Die President van Agri Limpopo, Mnr Leon Borcherds, nooi u hartlik uit na die Jaarlikse Kongres vir 2018.

DATUM: 22 en 23 Augustus 2018

VENUE: Weesgerus vakansieoord, Modimolle

VOORLOPIGE PROGRAM:

Woensdag 22 Augustus 2018

07:00 Registrasie

08:00 Kongres open

16:00 Kongres verdaag dag 1

18:30 vir 19:00 Gala aand | Drag: Netjies informeel

Donderdag 23 Augustus 2018

08:00 Kongres dag 2

10:15 Kongres verdaag vir bywoning van die Grondberaad in Bela Bela

‘n Komplimentere kaartjie sal aan u versend word met ontvangs van registrasie vorm.

Kontak persoon vir akommodasie by Weesgerus: Elna Kruger (140) 718 7100

Klik HIER vir registrasie of stuur meegaande registrasie vorm teen of op Vrydag 3 Augustus 2018 na admin@agrilimpopo.co.za.

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!