

Die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi, het op 5 Desember 2017 aangekondig dat meer as 30 mense reeds gesterf het as gevolg van die onlangse uitbreking van die siekte listerellose, wat deur besmette kos oorgedra word.
Volgens die Nasionale Instituut vir Aanmeldbare Siektes (NICD) is ongeveer 557 gevalle aangemeld en die meeste daarvan is in Gauteng.
Listeria is ‘n bakterie (Listeria monocytogenes) wat in grond, water en plante voorkom. Dit kan ook in sommige diere voorkom, byvoorbeeld pluimvee en beeste. Ongepasteuriseerde melk en ander voedsel wat daarmee vervaardig word, kan ook die bakterieë bevat. Die siekte kan nie versprei word deur kontak met besmette persone nie.
Volgens Janse Rabie, hoof van Natuurlike Hulpbronne by Agri SA, wys die onlangse uitbreking van listerellose hoe uiters kwesbaar alle mense is waar dit besmetting van ons natuurlike hulpbronne, veral grond en water, betref.
Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) moet mense mediese behandeling kry indien hulle die volgende simptome ervaar:
Behandeling van listerellose is gewoonlik simptomaties en hang af van hoe siek die pasiënt is. Indien die infeksie ernstig is, word die gebruik van antibiotika moontlik aanbeveel. Mense met ‘n verswakte immuunstelsel, ouer volwassenes of swanger vroue mag dringende mediese sorg benodig.
Voorkomingsmaatreëls sluit die volgende in:
Agri SA neem voor om enige hulp te verleen aan die NICD en die departement van gesondheid om die oorsprong van die siekte uit te roei.
Koraal
Weipe
Voorsitter:
Pieter Esterhuyse
E-Pos: pieter@overvlakte.co.za
Sel: +27 (0) 83 653 4871
Loskop
Voorsitter:
Danie van der Heever
E-Pos: danie@jfdfarms.co.za
Sel: +27 (0) 82 777 1246
Hoedspruit
Voorsitter:
Flip Roodt
E-Pos: roodtpj@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 493 4170
Bosveld
Voorsitter:
Cobus Coetzee
E-Pos: agribosveld@hotmail.com
Sel : +27 (0) 82 800 6287
Lephalale
Voorsitter:
Douw Pelser
E-Pos: douw@trophysafaris.co.za
Sel: +27 (0) 82 302 3773
Agri Letaba DLU
Voorsitter:
Pieter Vorster
E-pos: pieter@mahela.co.za
Sel : +27 (0) 83 2595511
Nzelele
Voorsitter:
Evert van Deventer
E-Pos: evert@maswiri.co.za
Sel: +27 (0) 78 638 4452
Ohrigstad
Voorsitter:
Fritz Marx
E-Pos: OhrigstadBV@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 946 2333
Springbokvlakte
Voorsitter:
Andries Groothof
E-pos: admin@adaja.co.za
Sel: +27 (0) 82 453 4366
Tuinplaas
Voorsitter:
Karel Burger
E-Pos: burger.kr@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 817 3967
Watervalsrivier
Alldays Boerevereniging
Voorsitter:
HJ Smit
E-pos: hjsmitvervoer@gmail.com
Sel: +27 (0) 72 3979679
Linton
Voorsitter:
Schalk van der Walt
E-pos: kongoms53@gmail.com
Sel: +27 (0) 83 367 6891