

NASIONALE RPO VERKIES NUWE VISE-VOORSITTERS
Die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie het tydens sy Uitvoerende Raadsvergadering wat vandeesweek in Bloemfontein gehou was, twee nuwe Vise-voorsitters, aangewys.
Mnr James Faber van die Noord-Kaap, wat die tweede Vise-voorsitter was, is nou eerste Vise-voorsitter in die plek van Dr Pieter Prinsloo, wat nie beskikbaar was vir herverkiesing nie. Mnr. Willie Clack van Gauteng is as tweede Vise-voorsitter van die organisasie verkies.
Mnr Koos van der Ryst van die Noord-Kaap bly aan as Voorsitter van die nasionale RPO. Dié posisie word tydens die organisasie se tweejaarlikse kongres gevul. Tydens die vergadering het die Uitvoerende Raad ‘n mosie van dank aanvaar vir die reuse bydrae wat dr Pieter Prinsloo in sy ampstermyn gelewer het, nie net aan die RPO nie, maar ook aan die rooivleisbedryf in die geheel. Hy het aangedui dat hy weens persoonlike en professionele redes nie verder beskikbaar is om in die RPO se Uitvoerende Raad te dien nie, hoewel hy steeds ‘n gewaardeerde lid van die RPO sal bly.
Die kontakbesonderhede van die RPO se nuwe dagbestuur is as volg:
HUB Voorsitter
Mnr. GM Schutte Mnr. Koos van der Ryst
Posbus 132 Posbus 21
Persequor Park Koopmansfontein
0020 8391
Tel: 012 – 349 1102 Faks: 086 635 2602
Faks: 012 – 349 1054 Sel: 083 303 7926
Sel: 082 556 7296 Epos : 0828082736@vodamail.co.za
1ste Vise-voorsitter 2de Vise-voorsitter
Mnr. James Faber Mnr. Willie Clack
Posbus 1000 Posbus 60628
Kimberley Pierre van Ryneveld
8300 0045
Sel: 083 292 2556 Faks: 012 – 346 2837
Epos : jamesfaber@mtnloaded.co.za Sel : 082 574 2653
Epos : wclack@unisa.ac.za
Links na regs voor: Mnr. James Faber (1ste Vise-voorsitter); Mnr. Koos van der Ryst (Voorsitter); Mnr. Gerhard Schutte (HUB)
Agter: Mnr. Willie Clack (2de Vise-voorsitter)
Koraal
Weipe
Voorsitter:
Pieter Esterhuyse
E-Pos: pieter@overvlakte.co.za
Sel: +27 (0) 83 653 4871
Loskop
Voorsitter:
Danie van der Heever
E-Pos: danie@jfdfarms.co.za
Sel: +27 (0) 82 777 1246
Hoedspruit
Voorsitter:
Flip Roodt
E-Pos: roodtpj@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 493 4170
Bosveld
Voorsitter:
Cobus Coetzee
E-Pos: agribosveld@hotmail.com
Sel : +27 (0) 82 800 6287
Lephalale
Voorsitter:
Douw Pelser
E-Pos: douw@trophysafaris.co.za
Sel: +27 (0) 82 302 3773
Agri Letaba DLU
Voorsitter:
Pieter Vorster
E-pos: pieter@mahela.co.za
Sel : +27 (0) 83 2595511
Nzelele
Voorsitter:
Evert van Deventer
E-Pos: evert@maswiri.co.za
Sel: +27 (0) 78 638 4452
Ohrigstad
Voorsitter:
Fritz Marx
E-Pos: OhrigstadBV@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 946 2333
Springbokvlakte
Voorsitter:
Andries Groothof
E-pos: admin@adaja.co.za
Sel: +27 (0) 82 453 4366
Tuinplaas
Voorsitter:
Karel Burger
E-Pos: burger.kr@gmail.com
Sel: +27 (0) 82 817 3967
Watervalsrivier
Alldays Boerevereniging
Voorsitter:
HJ Smit
E-pos: hjsmitvervoer@gmail.com
Sel: +27 (0) 72 3979679
Linton
Voorsitter:
Schalk van der Walt
E-pos: kongoms53@gmail.com
Sel: +27 (0) 83 367 6891