press release

Jun 20, 2017

Mediaverklaring: Limpopo Landbou Forum

Georganiseerde Landbou in Limpopo is bekommerd oor die impak wat veral Zimbabwiese werkpermitte, wat onder die ZSP (Zimbabwian Special Permit)- […]
Jul 15, 2017

Mediaverklaring: Skorsing van Landbou DG.

Agri Limpopo het met ontsteltenis kennis geneem van die skorsing van meneer Mike Mlengana, Direkteur Generaal van die Deprtement Landbou, […]
Jul 27, 2017

Zimbabwe landbouleier waarsku SA boere.

“Agri Limpopo is reeds sedert 2013 intens gemoeid met die implementering en verfyning van die grondhervormingsmodel van die Nasionale Ontwikkelingsplan, […]
Aug 4, 2017

Hoofstuk 6 van die NOP se plan vir grondhervorming.

Agri Limpopo neem met dankbaarheid kennis van die artikel in Landbouweekblad van 28 Julie 2017 met die titel “Landbou móét […]
Aug 4, 2017

Spesiale ondersoek na Departement Grondsake ingestel.

“Agri Limpopo verwelkom elke aksie wat daarop ingestel is om korrupsie en oneffektiewe aanwending van staatsfondse uit te wys en reg te stel."
Aug 16, 2017

Radikalisme het nie plek in Suid-Afrika nie.

“Die tyd het aangebreek dat radikalisme in al sy vorme in Suid-Afrika uitgeroei word en landsburgers die vryheid wat die […]
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!