AgriSa

May 8, 2018

Ter Nagedagtenis: Schalk Pienaar

Dit is met groot hartseer dat Agri SA van Schalk Pienaar se afsterwe verneem. Schalk was ‘n leidende figuur binne landbou en het ‘n groot rol gespeel om georganiseerde landbou verder uit te brei en te verstewig. Schalk het in verskeie leierskaprolle gedien binne die landbou-waardeketting, insluitend Suidwes Beleggings, Premier Foods en die Graantrust. Schalk het teen tyde van sy afsterwe as Voorsitter van Agbiz gedien.
Jun 15, 2018

Landbou D.G.: “Produktiewe landbougrond sal nie gevat word nie”

Agri SA het kennis geneem van Mnr. Mike Mlengana, die Direkteur-Generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, se […]
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!